KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…
Khaya Majola Krieketweek – Hoërskool Sasolburg
Khaya Majola Krieketweek. Meyer Pretorius, krieketspeler van Hoërskool Sasolburg, behaal boulsyfers van 2/17 in 10 boulbeurte vir die Vrystaat. Dié prestasie is behaal in die Vrystaat se openingswedstryd teen Gauteng…
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers – Hoërskool Sasolburg
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers. Hoërskool Sasolburg is trots om aan te kondig dat dertien van die skool se onderwysers aangestel is om gedurende die Desembervakansie as Nasionale Senior Sertifikaat Merkers…
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi – Hoërskool Goudveld
Stayers voorseisoen Hokkietoernooi. Hoërskool Goudveld se eerste hokkiespan dogters en -seuns oefengroepe van 2025 was op 18 -20 Oktober genooi na die Stayers voorseisoen Hokkietoernooi in Bethlehem. Die eerstespan dogters…
Vrystaat Kieket – Hoërskool Sasolburg
Vrystaat Kieket. Krieketnuus van Hoërskool Sasolburg is dat Meyer Pretorius vir die Vrystaat Krieket o.19 span gekies en Liam Singleton is vir die o.17 Vrystaat Platteland Krieketspan gekies. Meer skolenuus:…
Fezile Dabi Krieketspanne – Hoërskool Sasolburg
Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van Hoërskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe. O.18 Seunsspan O.16 Seunsspan…














