Nasionale Senior Sertifikaat Merkers. Hoërskool Sasolburg is trots om aan te kondig dat dertien van die skool se onderwysers aangestel is om gedurende die Desembervakansie as Nasionale Senior Sertifikaat Merkers vir die Graad 12-NSS-eksamen op te tree.
- Tessa Coetzer
- Joel de Lange
- Marina Kok
- Debbie-Lee Smit
- Chantelle van Rensburg
- Johann J van Rensburg
- Antoinette Nel
- Sunel van Sittert
- Charmaine Lewies
- Tersia Swanepoel
- Marli Moller
- Carmin Steyn
- Jacques du Plessis

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.sasolburghigh.co.za/
Foto’s verskaf









