Nasieners van Matriekvraestelle 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak die nege onderwysers van die skool bekend wat aangestel is as Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS.
- Mej.Anandhi Taylor – Rekeningkunde
- Mev. Lisa van Wyk – Afrikaans Huistaal
- Mev. Maritha van den Berg – Besigheidstudie
- Mev. Riana Roos (afwesig met foto) – CAT
- Mev. Zeldi Odendaal – Fisiese Wetenskappe
- Mej. Lilene Koekemoer – Afrikaans Huistaal
- Mej. Elmari de Bruyn – Wiskunde Geletterdheid
- Mnr. Hattingh Coetzee – Toerisme
- Mev. Anandhi Taylor – Lewenswetenskappe
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








