Radikale Redenaars – Laerskool Truida Kestell
Radikale Redenaars. Vyf sprekers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, Petri Swart, Richardt Otto, Constant Bester, Elizabeth van Staden en Anke van den Berg het na die streeksfinaal van Radikale…
Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…










