)

Laerskool Eureka Radikale Redenaars

Baie geluk aan elke spreker van Laerskool Eureka in Kimberley wat deelgeneem het aan die redenaarsfees.
Die Streeksfinaal vind plaas op 8 SEPTEMBER 2018 te Laerskool Staats in Kimberley en die Nasionale
Finaal vind plaas op 13 Oktober by Hoërskool Garsfontein in Pretoria.

GRAAD 4

Lees : Prosa Danelle Delport Ls Eureka Nasionale Finaal

Afrikaans Moedertaal: Danelle Delport Ls Eureka Noord-Kaap Finaal

GRAAD 5

Afrikaans Moedertaal: Denike Srydom Ls Eureka Noord-Kaap Finaal
Afrikaans Moedertaal: Karla De Boer Ls Eureka Noord-Kaap Finaal
Lees – Prosa:  Anika Van der Merwe Ls Eureka Nasionale Finaal
Lees – Prosa: Denike Strydom Ls Eureka Nasionale Finaal
Lees – Poësie:  Anika Van der Merwe Ls Eureka Nasionale Finaal

GRAAD 6

Afrikaans Moedertaal: Andre De Boer Ls Eureka Noord-Kaap Finaal

GRAAD 7

Afrikaans Moedertaal: Anne Seaman Ls Eureka Noord-Kaap Finaal
Lees : Prosa CJ Rademeyer Ls Eureka Nasionale Finaal

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal