Baie geluk aan die deelnemers van Laerskool Eureka in Kimberley wat aan die semi-finale rondte top-tien deelgeneem het.
GRAAD 4 – 5 Huistaal
5. Denike Strydom Laerskool Eureka
GRAAD 6 – 7 Huistaal
7. CJ Rademeyer Laerskool Eureka
8. Louw Smit Laerskool Eureka