)

Radikale Redenaars – Laerskool Kruinsig leerders presteer

Radikale Redenaars. Laerskool Kruinsig, Kemptonpark, se leerders het aan die Radikale redenaars se streeksfinaal deelgeneem. Nege van die leerders het goed presteer en die volgende prestasies behaal:

Afrikaans Moedertaal:

  • Kayley Slabbert (Graad 2) Goud
  • Lunè Slabbert (Graad 4) Goud
  • Abiah Steyn (Graad 1) Brons

Engels Adisionele Taal:

  • Abiah Steyn (Graad 1) Goud
  • Jaydine Mullany (Graad 4) Goud
  • Carmia Keyser (Graad 2) Silwer
  • Cleo van Wyk (Gr. 6) Brons
  • Vierde: CJ Engelbrecht (Graad 5)
  • Vyfde: Arlu Engelbrecht (Graad 2)
  • Vierde: Lucill Engelbrecht (Graad 7)

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://laerskoolkruinsig.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal