)

Ligbron maak skoonskip by Nasionale Radikale Redenaarskompetisie

Liggies in Ermelo is baie trots op hul leerders wat uitstekend gevaar het tydens die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie wat op 14 Oktober 2017 in Pretoria plaasgevind het.

Ligbron het 31 items vir die kompetisie ingeskryf waarvan 13 items direk deurgedring het na die Nasionale Finaal. Die volgende Liggies het almal onder die top 3 plekke geëindig: Marzé Wentzel 3de, Hannah Peer 3de, Daniel Korff 3de, Clarissa van Zyl 2de, Ismail Joosub 2de en Daniel Korff, Marezel Kriek en Lian Fourie het in groepverband deelgeneem en het ‘n 2de plek behaal.

Die Liggies is ongelooflik trots op hierdie leerders wat op hierdie vlak so uitstekend presteer het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal