Dané Badenhorst, ‘n gr. 4-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is as die tweede beste redenaar in gr. 4 tydens die finale rondte van die Nasionale Radikale Redenaarfees aangewys.
Tokkies is trots op jou, Dané!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…