)
Skolierpatrollie 2024 – Laerskool Westwood

Skolierpatrollie 2024. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul skolierpatrollie van twintig lede vir 2024 aangekondig. Hierdie leerders verrig ‘n baie groot taak vir hul medeleerders se veiligheid! Meer skolenuus:https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto…