Interne Redenaars. Laerskool Westwood is baie trots op hul English Additional Language Public speaking wenners by hul Interne redenaarskompetisie wat op 7 en 8 Augustus by die skool plaasgevind het.
Die wenners is:
- Graad 1 – Charl Naude
- Graad 2 – Mikayla Boshoff
- Graad 3 – Milea Theron
- Graad 4 – Zander du Preez
- Graad 5 – Christine Kleynhans
- Graad 6 – Clea Theron
- Graad 7 – Declin Evans
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf