Westwood Prefekte. Laerskool Westwood se prefekte inhuldiging was ‘n spoggeleentheid. Wessies is baie trots op elke leier. Die skool weet dat hulle wonderlike voorlopers gaan wees vir die res van die Wessie-maats.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf