)

Distriksfinaal Skaaktoernooi – Laerskool Westwood presteer

Distriksfinaal Skaaktoernooi. Die Wessies van Boksburg maak die regte skuiwe en geniet dit vreeslik baie. Laerskool Westwood is baie trots op elke skaakspeler wat aan die Distriksfinaal skaaktoernooi deelgeneem het op 12 Mei by Edenglen High School.

Luan Els en Iowan Mann is ook gekies vir die Gautengspan. Ander leerders van Wessies wat deelgeneem het, is Melinda Myburgh, Zandrè Els, Jayden Bouwer, Calè Botha, Luan Els, Kean Vorster, Milea Theron en Iowan Mann.

Luan Els en Iowan Mann, gekies is vir die Gautengspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal