Graad 1’s 2024. Laerskool Westwood, Boksburg is sommer baie trots op hul nuwe Graad 1’s van 2024. Die Wesseis spog hier met foto’s van die Graad1 klassies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf
Source:
Graad1's 2024