Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geëindig Hierdie ses langasems dring deur na die Distriks-landloop kompetisie wat Donderdag, 22 Augustus plaasvind.
Die ses atlete is:
- Mikayla Boshof
- Melinda Myburgh
- Rumé Bredenhand
- Talita du Toit
- Rejaun Buys
- Leandrie van der Walt
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.westwoodlaerskool.org.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








