)
Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood

Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geëindig  Hierdie ses langasems dring deur…

Landloopseisoen – Laerskool Westwood

Landloopseisoen. Laerskool Westwood, Boksburg, wens hul landloop atlete sterkte toe vir die landloopseisoen. Baie geluk aan die volgende atlete wat in die Top 30 klaar gemaak het tydens Woensdag se…