)

Prefekte 2023 – Laerskool Westwood

Prefekte 2023. Laerskool Westwood van Boksburg se 2023 Prefekte het hul afskeid gevier. Verlede jaar, met hul verkiesing in September, kon hulle nie wag vir Januarie 2023 om aan te breek. Nou is die jaar verby en tree hulle in Januarie 2024 aan by die hoërskool. Soos sewe jaar gelede, is hierdie span Januarie weer die jongste in die skool!

Sterkte met die tyd wat voorlê in die hoërskool – dit is fantasties!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal