)

Interlaer vir Cluster – Laerskool Westwood die wenners

Interlaer vir Cluster. Laerskool Westwood, Boksburg, is die Interlaer vir Cluster 6 wenners op 29 Januarie by Germiston Stadion. Die Wessies is baie trots op elke atleet en bedank elke afrigter wat so hard gewerk het tydens ‘n baie kort seisoen.

Laerskool Westwood wens ook hul 45 atlete wat deurdring na die BLAV byeenkoms, geluk. Die BLAV byeenkoms vind op 16 Februarie by Boksburg Stadion plaas.

Deelnemende skole:

  • Laerskool Westwood – 1ste
  • Goudrand  – 2de
  • Laerskool Witfiled – 3de
  • Witdeep Primary
  • Sanelich Academy

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal