)
Commonwealth Club Championship – Primêre Skool Jordania

Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, Indië, Mauritius,…

Ses van Hoërskool Punt se netbalspelers toer na Skotland

Ses van HSP se netbalspelers is in die Arthur Johnson Sportweek-netbalspan wat vanaf 30 September tot 10 Oktober 2017 na Skotland toer, ingesluit. Hulle is: Voor vlnr: Juanic Alberts en…