)

SA 0.17 Bokkiesnetbalspan – Hoërskool Witteberg

SA 0.17 Bokkiesnetbalspan. Hoërskool Witteberg leerder, Jané de Villiers, het vanaf 1 tot 10 Desember as kaptein van die SA o.17 Bokkiesnetbalspan na Hong Kong getoer. Die span het vier wedstryde teen plaaslike klubs gespeel waarvan hulle drie oortuigend gewen het en een gelykop gespeel het.

Uitslae:

  • Eerste wedstryd: Wen 28-12 teen Valley
  • Tweede wedstryd: Gelykop 28-28 teen Wong Chuck Hong
  • Derde wedstryd: Wen 38-17 teen Simba
  • Vierde wedstryd: Wen 47-17 teen Hangtang

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal