)

SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap – Primêre Skool Jordania

SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap. Primêre Skool Jordania in Bethlehem se atlete het skitterend presteer tydens die SA Primêre Skole Atletiekkampioenskap. Die kampioenskap het in Pietersburg, Limpopo, plaasgevind.

Drie van Jordania se atlete,Demaine van Deventer, Lize Joubert en Melanie Hill het puik presteer tydens die Atletiekkampioenskap.

  • Demaine van Deventer behaal die 4de plek vir 1200m, Dogters 12 jaar.
  • Lize Joubert behaal ‘n 3de plek vir Hoogspring, Dogters 13 jaar.
  • Melanie Hill behaal die 3de plek vir Hoogspring, Dogters 10 jaar.

Ander uitslae tydens die SA Kampioenskappe:

  • Karmi Verster 9de 1200m o.12
  • Klara Joubert 9de Hoogspring o.11
  • Mieke Nel 13de Hoogspring o.12
  • Amira Potgieter 8ste 1200m o.10
  • Maricelle Nortje 10de Spiesgooi o.13
  • Ruhan Cilliers 14de 1500m o.13

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal