SA Fietsry Baankampioenskappe. Ferdi Botha, leerder van Curro Mosselbaai, het van 21 tot 25 Maart aan die SA Fietsry Baankampioenskappe in Port Elizabeth (Gqeberha) deelgeneem. Dit is Ferdi se 1ste jaar as ‘n 0/17 ryer, en hulle was ‘n baie sterk groep ryers. Hy het baie goed gery en verskeie top 10 plekke behaal.
Hy het ook twee brons medaljes in die spankompetisies, as deel van die Wes-Kaap span, ontvang.
Sy uitslae was soos volg:
- 500m Time Trial – 10th
- 1500m – 9th
- 5km Scratch Race – 8th
- Match Sprint – 7th
- Points Race – 7th
- Keirin – 6th
- 2000m Individual Pursuit – 6th
- Team Sprint – 3rd
- Team Pursuit – 3rd
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo supplied