Super 8 Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania het 4 Februarie aan die jaarlikse Super 8 Atletiekbyeenkoms deelgeneem.Die Super 8 Atletiekbyeenkoms is by Laerskool Rissiville in Vereeniging plaasgevind.
Tydens hierdie byeenkoms presteer Jordania se atlete uitstekend en eindig algeheel 2de uit 8 skole. Die deelnemende skole wat deelgeneem het was: Rissiville, La Hoff, Goudkop, Leeuwenhof, Lichtenburg, Trio, Brits en Jordania.
Rileigh Rooiland verbeter die 100m naellope rekord met ‘n tyd van 12.53, asook die 150m rekord met ‘n tyd van 19.37.
Ruhan Cilliers verbeter die 1200m rekord vir seuns 12 jaar met ‘n tyd van 3:43.85.
Super 8 Athletics Event – Jordania Primary School competed in the annual Super 8 Athletics event. The Super 8 Athletics event took place at Rissiville Primary School in Vereeniging February 4.
During this event Jordania’s athletes performed excellently. They finished 2nd overall out of 8 schools. The participating schools that participated also included Rissiville, La Hoff, Goudkop, Leeuwenhof, Lichtenburg, Trio, Brits and Jordania.
Rileigh Rooiland improved the 100m sprint record with a time of 12.53, as well as the 150m record with a time of 19.37.
Ruhan Cilliers bettered the 1200m record for boys 12 years with a time of 3:43.85.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








