Super 8 Tennis. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se tennisspanne het algeheel 1ste geëindig by die Super 8 tennistoernooi.
Die uitslae is as volg:
- Gihann van Graan: 1ste – nr. 1 seun
- Mehan Strydom: 3de – nr. 2 seun
- Lize-Mari Köhler: 1ste – nr. 1 dogter
- Klara Joubert: 1ste – nr. 2 dogter
- Gihann en Mehan: 1ste dubbelspaar
- Lize-Mari en Klara:- 3de dubbelspaar

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








