Landloop SA’s. Die landloop atlete van Primêre Skool Jordania in Bethlehem het baie goed presteer tydens die Landloop SA’s.
Die Jorries het die volgende prestasies behaal:
- Leigh-Anne Meyer, 0/13 behaal ‘n 9de plek.
- Ruhan Cilliers, 0/12 behaal ‘n 14de plek.
- Dehan Cilliers, 0/13 behaal ‘n 16de plek.
- Demaine van Deventer, 0/11 behaal ‘n 5de plek.
- Karmi Verster, 0/11 behaal ‘n 9de plek.
- Amira Potgieter, 0/9 behaal ‘n 6de plek.
Gidon Verster, 0/9 en Christopher Schütze, 0/8 het ook deelgeneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








