)

Swartland Frogfoot 7’s – Hoërskool Swartland

Swartland Frogfoot 7’s. Hoërskool Swartland se rugbymanne het die naweek aan die Swartland Frogfoot 7’s toernooi deelgeneem en het uitstekende resultate gelewer.

Hoërskool Swartland O.17:

  • Wen Hexvallei Sekondêre Skool 41 – 5 – Man van die wedstryd: Daniel Walters
  • Wen Hoërskool Dirkie Uys 35 – 0 – Man van die wedstryd: Kailen Kotze
  • Gelykop vs Hoërskool Strand 12 – 12 – Man van die wedstryd: Kailen Kotze
  • Wen Melkbosstrand 36 – 5 – Man van die wedstryd: Liam Anthony
  • Eindig 2de in Pool A, a.g.v. die punteverskil.

Hoërskool Swartland O.17’s dring deur na die semi-finaal en wen teen Montagu 29-24. Man van die wedstryd: Kailen Kotze

  • In die Swartland Frogfoot 7’s finaal teen Hoërskool Punt van Mosselbaai wen Swartland 19-17 – Man van die wedstryd: JH Kleynhans
  • Swartland O/17 eindig dus 5de en onoorwone.

Hoërskool Swartland O.15:

  • Verloor teen Hoërskool Schoonspruit 5 – 0
  • Wen Jakes Gerwal Tegniese Skool 22 – 10
  • Wen Wesbank Skool 24 – 7

Die o.15’s dring deur na die Plaat semi-finaal en wen teen Hoërskool Punt van Mosselbaai 24 – 21. Man van die wedstryd: De Wet van Aswegen

In die Plaat finaal, verloor Hoërskool Swartland se o.15’s teen Hoërskool Strand 17-24 en eindig algeheel 6de.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal