)

Six-A-Side Krieket – Hoërskool Swartland

Six-A-Side Krieket. Op Saterdag, 16 September, het agt krieketspanne van Malmesbury die geleentheid gekry om mekaar op die krieketveld aan te durf in Hoërskool Swartland se jaarlikse “Six-a-side”-krieket kompetisie.

Die weer het mooi saamgespeel en aan die einde van die dag kon die “Royal Strikers” as die wenners aangekondig word. Hulle het in die finaal teen LSS te staan gekom.

  • 3de plek: FFS
  • 4de plek: Mecano Superkings
  • 5de plek: Nova
  • 6de plek: 12 Fine Legs
  • 7de plek: Endgame
  • 8ste plek: Uitnodigingspan

Ander pprestasies:

  • Vangskoot van die dag: Robert Oosthuizen
  • Boulers van die dag: Martin Dyason en Nollie Bestbier
  • Kolwer van die dag: Andru Serdyn

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://swartlandhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal