Skaak – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem is baie trots op hul ses leerders. Hierdie leerders is ingesluit om aan die SA Junior Skaak Kampioenskappe 2022 deel te neem.
Hulle sal vanaf 3 tot 12 Desember by die Wild Coast Sun in Port Edward gaan deelneem.
Die ses spelers wat gekies is vir SA Junior Skaak Kampioenskappe 2022 is:
- Narinus van der Merwe (o/10)
- Wian Steyn (0.10)
- Arno Labuschagne 0/12)
- Melan Strydom (0/12)
- Hanco Steyn (0/14) en
- Luan Strydom (o.10)
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien
Chess
Jordania Primary School, in Bethlehem is very proud of six learners. These learners have been included to participate in the SA Junior Chess Championships 2022.
They will compete at the Wild Coast Sun in Port Edward this year 3-12 December.
The six players selected for SA Junior Chess Championships 2022 are:
- Narinus van der Merwe (u/10)
- Wian Steyn (0.10)
- Arno Labuschagne 0/12)
- Melan Strydom (0/12)
- Hanco Steyn (0/14) and
- Luan Strydom (u.10)