Op die Planke – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het op 16 Oktober deelgeneem aan die Nasionale finaal.
Leeuwenhof Akademie het “Op die planke” aangebied. Jorries het in hul onderskeie grade deelgeneem en is as Nasionale en naaswenners aangekondig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien
“Op die planke” – Jordania Primary School boasts winners “Op die planke” – Jordania Primary School, Bethlehem, participated in the National final on October 16. Leeuwenhof Academy hosted “Op die planke”. Jorries competed in their respective grades. They were announced as National and runners-up.