Pom Poms. Primêre Skool Jordania van Bethlehem se Pom Pom’s het deelgeneem in Vanderbijlpark waar hulle hoër goud behaal het en ‘n goue medalje verwerf het.
Jordania Pom Poms is ook gekies om deel van die finale groot produksie op Saterdag, 12 Augustus, te wees. Die Pom Poms het dan ook ‘n geleentheid om gekies te word as deel van die SA span. Hulle sal dan Suid Afrika verteenwoordig in Amerika by Talent America.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto verskaf