)

ATKV Tienertoneel kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer

ATKV Tienertoneel kompetisie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul twee produksies wat Maandag, 7 Augustus aan die ATKV tienertoneel kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Beide die eenvrouvertoning en die massa esamble-geselskap het puik gevaar.

Witteberg behaal die volgende toekennings:

VLINDERSLAG:

  • Regie- silwer toekenning (Ronelle van Heerden en Jene van Heerden)
  • Verhoogbestuur – silwer (Simone Nell en Ilne Myburgh)
  • Beligting – silwer (Dirk Willemse en Chabeli Rathulo)
  • Spel – silwer (Jani de Bruin)

DIE BALLADE VAN ISABELLA DE WILDE:

  • Produksie – silwer toekenning
  • Regie – silwer (Ronelle van Heerden en Elandre Bosch)
  • Verhoogbestuur – goud (Simone Nell en Ilne Myburgh)
  • Verhooghulp – silwer (JG Rothman)
  • Beligting – silwer (Dirk Willemse en Chabeli Rathulo)
  • Klank – silwer (Hanno van der Merwe en AJ Erasmus)
  • Spel – brons (Cara Cilliers)
  • Spel – silwer (Dimi Demetriou)
  • Spel – silwer (Henke Minnaar)
  • Spel – silwer (Jo-ri Odendaal)
  • Spel – silwer (Mignon Thomas)
  • Spel – silwer (Milan de Villiers)

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal