Kultuuraktiwiteite – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Kultuuraktiwiteite – Hierdie kwartaal bruis die Gereformeerde Skool Dirk Postma van kultuuraktiwiteite en talentvolle jongmense wat hul stemme, denke en kreatiwiteit laat hoor. Op 5 Mei skop hulle hul kultuuraktiwiteite…
ATKV Tienertoneel kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer
ATKV Tienertoneel kompetisie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul twee produksies wat Maandag, 7 Augustus aan die ATKV tienertoneel kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Beide die eenvrouvertoning en…









