Talent Africa Nationals – Primêre Skool Jordania, Bethlehem, spog met ‘n onderwyseres met vele talente. Juf. San-Mari Oelofse het die afgelope vakansie deelgeneem aan Talent Africa Nationals. Sy het sewe Solo-sang items gelewer en vier goud en drie silwer medaljes verwerf. Ses beoordeel het haar beoordeel, waarvan twee vanaf Amerika was.
Juf. San-Mari Oelofse (student onderwyser) is gekies vir die SA-span wat gedurende die Junie/Julie vakansie van 2023 die Suid-Afrikaanse span tydens die IPAC (International Performing Arts) in New York, New Jersey, in Amerika te gaan verteenwoordig.
Sy gaan ook die SA span vir die “Mediterranean Legends” tydens die September 2023 vakansie in Spanje verteenwoordig.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto voorsien
Talent Africa Nationals – Jordania Primary School, Bethlehem, boasts a teacher of many talents. Ms San-Mari Oelofse participated in Talent Africa Nationals for the off-season holiday. She produced seven Solo singing items and earned four gold and three silver medals. Six judges judged her, two of whom were from America.