Graad 1’s 2023 – AJ Olivier en Mart-Mari de Bruin het op 11 Januarie hulle skoolloopbaan begin. Hulle het saam met die ander Graad 1’s van 2023 by Primêre Skool Jordania in Bethlehem begin.
AJ en Mart-Mari mag julle jul jaar in Graad 1 baie geniet, asook die res van julle skoolloopbaan by Jorries.
Ons kan sien julle is voorwaar reeds 100% Jorries!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.jordaniaprimer.co.za/
Foto’s voorsien