Junior Dogters Rhino Hokkiespan. Drie talentvolle dogters-hokkiespelers van Hoërskool Trio in Kroonstad is met trots opgeneem in die Junior Dogters Rhino hokkiespan wat vandag, 8 Julie, hul wedstrydreeks in Vanderbijlpark afskop.
🏑 Die spelers wat ingesluit is:
- Remoratile Dihlateng
- Jamey Prinsloo
- Charmaine Ferreira
Baie sterkte aan elkeen van julle — speel met trots en geniet elke oomblik op die veld!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










