Wildeklawer 2025 Hokkie. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se 1ste span seuns hokkie het gister, 3 Mei, in die finaal van die Wildeklawer 2025 Hokkie, Hoërskool Noord-Kaap die stryd aangesê. Die telling was 2 elk, maar Sentraal het in die ‘shoot out’ die span van Noord-Kaap se doppie geklink om met 4-3 as wenners aangewys te word.
Prestasies behaal in die finaal:
- Neil Möller is aangewys as die Speler van die wedstryd
- Christiaan van Aardt is aangewys as die Doelwagter van die toernooi
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









