)
Skolehokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op hokkiespelers

Skolehokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark vier hokkie‑mylpaal! Baie geluk aan die ses eerstespan skolehokkie manne wat die merkwaardige mylpaal van 50+ wedstryde vir die span bereik het! Hierdie prestasie is ’n bewys…

Skolehokkie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof teen Rhenish Girls’ High

Skolehokkie. Die hokkieveld het die afgelope week getuig van intense mededinging en vurige geesdrif. Dit was toe HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se Fairtree o.19A-span in ‘n kragmeting teen Rhenish Girls’ High…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Linden presteer

Skolehokkie. HoĆ«rskool Linden blink uit in skolehokkie finale liga-uitspele! HoĆ«rskool Linden se hokkiespanne het die afgelope naweek ’n uitstekende vertoning gelewer tydens die finale liga-uitspele. Linden se spelers het hul…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Punt is trots op Matth Domingo

Skolehokkie. HoĆ«rskool Punt spog met trotse aanstelling van skolehokkie 1ste span speler as spanbestuurder. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, dra hul opregte gelukwensinge oor aan een van hul eie eerstespan-hokkiespelers, Matth Domingo.…

Wildeklawer 2025 Hokkie – HoĆ«rskool Sentraal wenners

Wildeklawer 2025 Hokkie. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, se 1ste span seuns hokkie het gister, 3 Mei, in die finaal van die Wildeklawer 2025 Hokkie, HoĆ«rskool Noord-Kaap die stryd aangesĆŖ. Die telling…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Die wilgers White Tigers

Skolehokkie. āžš‘Øš’š’š’š’† š’˜š’† š’„š’‚š’ š’…š’ š’”š’ š’š’Šš’•š’•š’š’†, š’•š’š’ˆš’†š’•š’‰š’†š’“, š’˜š’† š’„š’‚š’ š’…š’ š’”š’ š’Žš’–š’„š’‰.āž – š‘Æš’†š’š’†š’ š‘²š’†š’š’š’†š’“. Die 2025-Northerns hokkieliga, skolehokkie, begin hierdie week en HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria. stel hul…

Patriot Hokkie Sport Fest – HoĆ«rskool Bellville Presteer

Patriot Hokkie Sport Fest. HoĆ«rskool Bellville se seuns- en dogters-hokkiespanne het puik presteer tydens die Patriot Hokkie Sport Fest sonder om een wedstryd te verloor. Meisies Seuns Spelers van die…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Goudveld na Nederland en Ierland

Skolehokkie – Dertien hokkiespelers van HoĆ«rskool Goudveld onderneem Skolehokkie toere na Nederland en Ierland gedurende die skoolvalansie. Nederland Nederland en Ierland Ierland: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Skolehokkie – HoĆ«rskool Waterkloof

Skolehokkie. HoĆ«rskool Waterkloof spog met twee fantastiese toekennings vir skolehokkie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.klofies.co.za/ Foto’s verskaf

Skole seunshokkie stadsliga wenner – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Skole seunshokkie stadsliga wenner. Die o.19 B seunshokkie span van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, is die afgelope naweek aangewys as die Skole seunshokkie stadsliga wenner deur af te reken…

Skolehokkie – HoĆ«rskool Rustenburg vs RHS Old Girls

Skolehokkie. HoĆ«rskool Rustenburg se Eerste dogtershokkiespan het Sondag, 6 Augustus, ā€˜n skolehokkie oefenwedstryd teen die RHS Old Girls gespeel. Dit was ook hul laaste oefening en tuiswedstryd vir hierdie seisoen.…