Interprovinsiale hokkietoernooie. 🏑 Oranje Dogters Skitter Landswyd!
Primêre Meisieskool Oranje het tydens die interprovinsiale hokkietoernooie in die Julie-vakansie ‘n indrukwekkende stempel afgedruk. Die dogters het hul vaardighede en sportmanskap ten toon gestel in vier verskillende stede:
- o.13A – Johannesburg
- o.13B – Benoni
- o.12A & B – Pietermaritzburg
🌟 Spanne & Prestasies
o.13A-span – 4de plek
Minke Steyn, Lily Schutte, Zukiswa Ncokazi, Kaylin Hanekom, Amy Dormehl, Gabi Forster, Tatiana Oosthuizen.
o.13B-span – 3de plek – Brons!
Emma Myburgh, Munay Uys
o.12A-span – 2de plek – Silwer!
Ella Myburgh, Ella Smith, Rize Rautenbach, Johané Bam, Almy Wessels
o.12B-span – 5de plek
Annebel Fick, Ruby Schutte
🎉 Welgedaan aan al die Oranje-hokkieheldinne! Julle het julle skool met trots verteenwoordig by die Interprovinsiale hokkietoernooie – mag hierdie toernooie slegs die begin wees van ‘n blink sporttoekoms! 🐥💛
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








