All Girls Hokkietoernooi. Primêre Meisieskool Oranje stel met trots die 2026 Eerste Hokkiespan bekend! 🏑
Oranje se 2026 Eerste Hokkiespan het reeds koers gekies na Kaapstad om deel te neem aan die gesogte All Girls Hokkietoernooi by Wynberg Girls’ Junior School. Oranje staan bankvas agter elke dogter – speel met trots, passie en ware spangees! 🐥
Die trotse spanlede:
- Ella Myburgh
- Almy Wessels
- Ella Smit
- Emma Spamer
- Elané de Vos
- Lilamari de Villiers
- Bia van der Merwe
- Festa van den Berg
- Rize Rautenbach
- Annebel Fick
- Johané Bam
- Anoeck Stapelberg
- Melienke Hoek
- Lila Myburgh
- Hanli Snyman
Oranje sien uit na ’n blink jaar vol hokkiehoogtepunte en prestasies – dit begin reeds met hierdie toernooi!
Sterkte, Oranje – laat die wêreld sien wat julle kan doen!




Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








