Uitstaande Hokkieprestasie. Dorethe Meyer vier ‘n merkwaardige mylpaal by Hoërskool Sentraal.
Hoërskool Sentraal het rede tot groot trots nadat Dorethe Meyer verlede week haar 75ste wedstryd vir die Blokke gespeel het. Hierdie prestasie is ’n besondere mylpaal in haar sportloopbaan en ’n bewys van haar volgehoue toewyding en lojaliteit aan die span.

Dorethe se toewyding en deursettingsvermoë dien as ’n inspirasie vir haar spanmaats en die hele skoolgemeenskap.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









