Uitstaande Hokkieprestasie – Dorethe, HoĆ«rskool Sentraal se trots
Uitstaande Hokkieprestasie. Dorethe Meyer vier ‘n merkwaardige mylpaal by HoĆ«rskool Sentraal. HoĆ«rskool Sentraal het rede tot groot trots nadat Dorethe Meyer verlede week haar 75ste wedstryd vir die Blokke gespeel…









