Tennisspelers van Hoërskool Cradock se eerste seunspan, met die pragtige pette wat aan hulle geborg is deur Christo Erasmus van GBG. Die seuns het hierdie hoedjies reeds tydens die Tjaart Vorster Tennistoernooi met trots gedra en ons glo dat hulle nog baie gesien sal word. Baie dankie, Christo, vir jou ondersteuning.
Op die foto bo:
Agter: v.l.n.r.: Patrick Lord, Ryan Gowar (kaptein), Yahron van Dyk, Ian Schoeman
Voor: vl.n.r.: Hendrik Fouche, Andrew Collett