)

UPPIES SEUNS HOKKIE VERWELKOM NUWE HOOFBORG

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.95″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/UPPIES-SEUNS-HOKKIE-VERWELKOM-NUWE-HOOFBORG-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text]

 Op Dinsdag, 21 Februarie, het Hoërskool Upington se eerste seunshokkiespan, afrigter en ouers bymekaar gekom om aan die seuns hulle klere vir die 2018 seisoen te oorhandig. Die seuns het hierdie jaar ‘n splinternuwe hoofborg wat  aan hulle bekendgestel is, naamlik Kalahari Mall Superspar.

Die geleentheid was ‘n hoogtepunt vir spelers en hulle ouers, veral vir die nuwelinge in die eerste span. Die realiteit van om vir jou skool se eerstespan te speel, het vir baie seuns en ouers eers ingeskop toe hulle hulle klere ontvang het. Die boodskap wat elke seun dan ook saam met sy klere ontvang het was; “Jy kry nie waarvoor jy wens nie; jy kry waarvoor jy WERK.”

Uppies Hokkie wil ook Mnr en Mev Germishuys, eienaars van Superspar Kalahari Mall bedank vir hul ondersteuning en dat hul Uppies se 1ste Span gekies het om hul te verteenwoordig. Ons weet sommer dat hierdie span Superspar Kalahari Mall, sowel as HS Upington, se naam hoog sal hou.

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal