)

CHS netbal vaar goed by Gill Netbalfees

Hoërskool Cradock se o.19A-netbalspan het op 10 Maart 2018 aan Gill Kollege se Netbalfees te Somerset-Oos deelgeneem.  CHS het goed gevaar en het 3 uit 4 verkorte wedstryde gewen.  Oorwinnings is teen Aeroville (17 – 3), Gill o.16A (21 – 1 ), Michausdal SS (17 – 3) behaal.  Ongelukkig het CHS in ‘n naelbyt wedstryd met 11 – 9 teen Kirkwood verloor.

CHS is verteenwoordig deur Ilana Steenkamp (kaptein), Houghlynne Swarts, Sigcobile Nkosana, Chamrine Booysen, Andrea Felix, Lenay Booysen, Simamkele Shweleni, Marileigh Stuurman en Anika Hay.

CHS neem ook op 23 en 24 Maart 2018 aan die Despatch Sportfees deel.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal