)

Kwaggas kook in geografie

Twee graad 11 Geografie-leerders van Hoërskool Cradock, het in die jaarlikse kaartwerkkompetisie ‘n gesamentlike eerste plek behaal.  Die kompetisie is deur Mev. Ruth Klaasen van die Departement van Onderwys aangbied.

Al die skole in die Cradock distrik het díe praktiese vraestel geskryf.  Brett van Deventer en Zanelle Weitz het egter skoonskip gemaak deur te wys dat hulle die nodige kaartwerkvaardighede op graad 11 vlak bemeester het.  Baie geluk Kwaggas!

Op die foto bo:

v.l.n.r.:  Mnr Adolf Gouws (Skoolhoof), Brett van Deventer, Zanelle Weitz, Juf. Zelda Mans (Vakonderwyser)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal