)

Hoërskool Cradock speel krieket teen Union High

Die 0/15 krieketspan van Cradock Hoërskool, het op 15 Februarie 2018 met Union High kragte gemeet te Graaff-Reinet.  Union besluit om eerste te kolf en teken 91/6 aan in hul toegelate 20 boulbeurte.
CHS se beste boulers:
Denzel Meyers  4 Beurte 0 Paaltjies vir 12 lopies
Patrick Lord 4 Beurte 0 Paaltjies vir 10 lopies
Sibulele Poyo 4 Beurte 3 Paaltjies vir 23 lopies
Musa Green boul weereens uitstekend en neem 2 paaltjies vir 11 lopies in 4 beurte.Hy is ‘n baie talentvolle spinner wie se vordering ons mooi dophou.

CHS het gaan kolf en van die begin af kon almal sien dat die wedstryd naby gaan eindig.
Niël Slabbert kolf weereens uitstekend en teken ‘n onoorwonne 31 lopies aan. Hy is goed bygestaan deur Musa Green wat 16 lopies aanteken.Goeie boulwerk deur Union High beperk CHS tot 81/3 in ons toegelate 20 boulbeurte.’n Baie opwindende wedstryd wat CHS ongelukkig met 10 lopies verloor.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal