)

Hoërskool Cradock netbal teen Hangklip

Agt netbalspanne van Hoërskool Cradock het Saterdag, 14 April 2018, teen Hangklip in Queenstown gespeel.

In die hoofwedstryd van die dag, het CHS se eerstespan goed begin en na die eerste kwart voorgeloop met 7 – 4.   In die tweede kwart het sake ook redelik gelykop verloop en CHS loop teen rustyd met 13 – 11 voor.  Daarna is ‘n kwaai insinking as gevolg van ongeforseerde foute en baie fisiese spel beleef. Hangklip het na die derde kwart met 21 – 15 gelei.   CHS het in die vierde kwart weer beter gespeel, maar het die wedstryd met 29 – 21 verloor.

Die o/19B-span het met 16 – 9 verloor en die o/19C-span verloor met 2 punte teenoor 4.

Die o/16A’s seëvier met 15 – 8 terwyl die o/16B’s hul wedstryd met 13 – 6 wen. Die o/16C-span het met 7 – 0 gewen.  Die o/14A’s het baie gerieflik met 21 – 5 en die o/14B-span met 5 – 0 gewen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal