)

Hoërskool Cradock leerder presteer by Poort Nasionale Skryfkompetisie

Lariska Rossouw

Hoërskool Cradock lewer elke jaar skrywers op wat presteer en wie se skryfstukke, prosa en poësie, opgeneem en gepubliseer word in “Die Poort” nasionale uitgawe. Hierdie jaar is dit die beurt van ‘n graad 12 leerder, Lariska Rossouw. Haar pragtige gedig, “ek vra jou, sal jy?” Is gekies onder die poësie afdeling.

CHS is baie trots op jou, Lariska! Hou aan skryf, dalk is jy ons volgende Ingrid Jonker!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal