)

Hoërskool Cradock Hokkie

(Foto verskaf)

CHS hokkie het deelgeneem aan die Despatch sportfees wat van 13 tot14 Maart by Hoërskool Despatch Despatch plaasgevind het.

Die dogters was onoorwonne in al hul wedstryde en het uitstekende spanwerk getoon. Een van die hoogtepunte was ‘n telling van 8-0 teen Despatch 2. Die span wen 4-0 teen Strelitzia en behaal ‘n telling van 1-0 teen beide Port Alfred en Riebeeck.

Die span is verteenwoordig deur Anieke de Bruin (kaptein), Adri Henning, Lené Swart, Marizaan Nel, Evelna Watson, Zanel Philps, Karla Goosen, Kayla Goosen, Isabel Barkhuysen, Irene van der Nest, Lee-Anne Pienaar, Jeanne van den Heever en Shani Froelich. Die span was vergesel deur Me D. Strauss en die afrigter, Me S. Taai.

CHS is trots op hierdie staatmaker-span. Welgedaan!

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal