)

Hoërskool Cradock Netbal wen Hoër Landbouskool Winterberg

Vyf netbalspanne van CHS het op 28 Julie teen Hoër Landbouskool Winterberg op Fort Beaufort kragte gemeet.In die hoofwedstryd van die dag het CHS se eerstespan Winterberg met 37 – 19 geklop. Na ‘n goeie begin het CHS na die eerste kwart met 10 – 5 gelei. Daarna is nog ‘n goeie kwart gespeel om die rustydtelling 17 – 10 te maak. CHS het na die derde kwart ‘n voorsprong van 26 – 13 gehad. Die goeie oorwinning was ‘n ware spanpoging en die span het uitstekende netbal teen ‘n vinnige tempo gespeel.

Die o/16- en o/14A spanne is steeds onoorwonne. Die o/16A-span het ‘n gerieflike oorwinning van 30 – 9 behaal. Die o/16B’s was ook heeltemal te sterk vir hul opponente en het met 28 – 3 geseëvier. Die o.14A’s het met 20 – 7 gewen.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal